Vervoer Plaaslik & Landswyd
Of jy binne jou dorp of oor die land verhuis — ons het die kapasiteit en ondervinding om jou meubels veilig te besorg.
"Vat my huiz toe."
Professionele verhuising vir jou gesin, kantoor of student. Ons versorg jou besittings soos ons eie — van verpakking tot aankoms.
Of jy binne jou dorp of oor die land verhuis — ons het die kapasiteit en ondervinding om jou meubels veilig te besorg.
Ons verpak jou besittings professioneel met die regte materiaal — sodat niks breek of beskadig word tydens vervoer nie.
Geen versteekte koste nie. Ons gee jou 'n eerlike en deursigtige kwotasie voordat ons enige werk doen.
Van Potchefstroom tot Kaapstad — ons reis landswyd om jou nuwe tuiste te bereik. Geen afstand is te ver nie.
Spesiaal vir studente by NWU en ander universiteite. Bekostigbaar en betroubaar — of jy dorp toe gaan of teruggaan.
Ons verstaan dat tyd geld is. Ons kantoor-verhuisings word vinnig en doeltreffend uitgevoer met minimale onderbreking.



Noordwes-Universiteit, Potchefstroom · 2026
Oosthuizen Meubelvervoer het 'n grootskaalse verhuising vir die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom behartig — van sensitiewe laboratorium-toerusting en spesiale masjinerie tot kantore en meubels. Elke item is met sorg verpak, professioneel verseël, en veilig vervoer en afgelewer.






“Trek het baie goed verloop. Diens was uitstekend. Sal definitief weer gebruik maak.”
Dankie NWU! Dit was vir ons 'n voorreg om julle met hierdie groot projek te help. — Span Oosthuizen
Baie dankie, altyd hulpvaardig, goeie diens!!!
Baie goeie diens! Baie dankie!
Ongelooflike diens!!
Ons nuwe tak in Potchefstroom maak dit makliker as ooit om kliënte in Parys, Sasolburg, Vereeniging en die omliggende gebiede te bedien. Ons is naby aan jou, wanneer jy ons nodig het.
Vul hieronder in — ons stuur dit direk via WhatsApp.